Pad na jou hart. Regisseur: Jaco Smit. Met Ivan Botha, Marius Weyers, Donnalee Roberts. In Ster-Kinekor-teaters van 14 ­Februarie. So eg uit Afrikaners se harte soos kettieskiet, soengroet en gekookte ...
Donnalee Roberts, aktriese en ster van ‘Pad na jou hart’, het onlags weer kom kuier in die stad waar sy grootgeword en waar sy nog ’n stuk van haar hart vind. “Dit (eMalahleni) het baie gegroei en ...