Die Sionspoort Hervormde Gemeente is slaggereed om hul gewilde Vleisfees op 5 Augustus vir die gemeenskap van Randfontein aan te bied. Appel Ernst, die fees se mediabestuurder sê, “Sionspoort ...
’n Plaaslike besigheidseienaar se liedjie word deesdae kliphard op dansvloere landswyd gespeel. Stephan Hugo Botha, mede-eienaar van die Boerboel-klerereeks, spog met ’n treffer nadat hy een aand op ...